GERTJIE
I
Wanneer kom ons troudag, Gertjie, Gertjie ?
Hoe's dit dan so stil met jou ?
Ons is so lank verloof al, Gertjie ; Gertjie ;
Dit is tijd dat ons gaan trou.
Refrein:
Glo tog, Gertjie, ek sal nooit nie, nooit nie,
Nog langer aan jou sleeptou blij nie, blij nie,
Jij dink miskien : ek kan nie dood nie ; dood nie ;
Maar mij jare gaan verbij !
II
'k
Hoor, jij is verlief op Sarie ; sSarie ;
Maar die pret moet jij laat staan !
Pas maar op vir Pieter en Danie ; Danie ;
Hul is ker'Is, wat so mar slaan.
III
Jij weet as ons sondags kuier, kuier,
Agter om die kop verbij,
Das sê ek :
«
Nonnie lig jou sluier, sluier,
Kom en gee'n soen vir mij
IV
Jannie, al die soentjies help nie, help nie,
Kijk vir pieter en vir Pieter en vir Griet ;
Vandag wil hul mekaar nie, hê nie,
Al die soentjies is ver niet.
V
Ons moet dan die pret maar staan laat ; staan laat,
Ons moet maar die soen laat bij',
Ek sal mij eie pad dan krij maar, krij maar,
En ek kan na Sarie vrij.