BOBBEJAAN KLIM DIE BERG
Bobbejaan klim die berg
So haastig en so lustig
( 2x )
Bobbejaan klim die berg
Om die Rooinek te vererg
Hoera vir die Boer, hoera.
Je moe nie huil nie
Je moe nie treur nie
Die Stellenbosche kerels kom weer
( 2x )